Sunday, July 17, 2005


Ilze het die foto geneem terwyl ons berg-af gery het. Die oranje en wit objek wat amper die hele foto occupy, is my helmet. Die paadjie is jou standaard berg-pad en die enigste tipe wat goed genoeg is vir my. Byna niks karre nie, absoluut asemrowend mooi, ongerep (behalwe vir 'n krag-paal of twee) en dorpies waar daar nooit enige foreigners kom nie (behalwe hierdie mal nakkie).

0 Comments:

Post a Comment

<< Home