Sunday, July 17, 2005


Oppad berge toe saam met Ilze. Ek het die dag in twee skofte gery. Eers met my ma, en toe met Ilze. Die berge is gelukkig baie naby aan Huwei. Is dit nie STUNNING nie?!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home