Madeleine en Ilze in Taiwan
My ma en suster het vir my kom kuier in Taiwan - Julie 2005. Wat jy op hierdie blog sal sien, is 'n paar foto's wat vertel van die 'ekspedisie', die 'absurde' dinge wat gebeur het en sommer net die ongelooflike voorreg om hulle twee hier te kon gehad het...Let wel, die eerste foto is die heel ONDERSTE ene.
Tuesday, July 19, 2005
Monday, July 18, 2005
Sunday, July 17, 2005

Hierdie was nogals 'n storie vir jou gewees. Ek was onder die indruk daar is twee VERSKILLENDE stap paadjies op Green Island. Tour Leader besluit toe sy vat haar crew eers op die een en dan die ander. As it turns out, was die pad toe nie 'n loop nie maar een laaaaang pad wat op die ou einde by die ander een se beginpunt uitgekom het(na ons 10 miljoen trappies moes uit!!!) Maar wat 'n kief uitsig is hierdie nie! Ek moes dit eenvoudig op digitale stiffie vasl�!!


















































